Rusttiek Aanlynwinkel

Winkelure

Maandae: 13:30 tot14:30

Woensdae: 16:00 tot 17:00

Vrydae: 7:00 tot 8:00

WhatsApp nr: 073 087 3377 (geen stemboodskappe asb)


  • Kliek op 'Shop' links bo om met jou aankope te begin!
  • Bestellings word slegs aanvaar wanneer betaling ontvang is. Betaling, vir aanlynaankope, kan slegs d.m.v D6-beursie gedoen word.
  • Indien ‘n item uit voorraad is, kan die opsie, om ‘n kennisgewing te kry sodra die item weer in voorraad is, gekies word.
  • Bestellings sal binne 2-3 dae by Rusttiek afgehaal kan word of dit sal aan jou kind gegee word. Maak seker jou kind se naam en graad is op die aanlynbestelvorm ingevul.
  • Sodra jou kind die bestelling gekry het, sal jy ‘n e-poskennisgewing ontvang om te sê dat dit afgelewer is.
  • Indien jy iets wil omruil wat jy bestel het, kontak Rusttiek.
  • Indien jy enige navrae het, stuur ‘n WhatsApp na 0730873377. Daar is nie ‘n telefoonnommer vir Rusttiek nie, kommunikasie sal slegs per WhatsApp geskied. Moet asb nie ontvangs bel nie.

"Kliek op 'Shop' links bo om met jou aankope te begin!"

Seuns

DOGTERS